Tuesday 27 November 2012

Vandag se dankie-porsie

Elke dag het genoeg aan sorge, maar..
daar is so baie om voor dankie te sê!
Vanoggend het die voëls my wakker gejubel
Die natuur juig oor die reën wat geval het.
Ek sê dankie, dankie Heer.

1 comment:

  1. Die Bosveld is groen en mooi en dis moeilik om te glo dit was twee/drie weke terug vaal en dor.

    ReplyDelete